1 KRONIEKE 22:12
1 KRONIEKE 22:12 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid dat die Here jou sal help om dinge te ken en te verstaan, en dat Hy vir jou sal sê hoe jy oor Israel moet regeer. Ek bid dat jy sal doen wat die wette van jou God die Here sê.
1 KRONIEKE 22:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mag die HERE jou net insig en verstand gee en jou aanstel oor Israel; en dit om die wet van die HERE jou God te onderhou.
1 KRONIEKE 22:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag die Here jou tog net verstand en insig gee en die nodige opdragte in verband met Israel, dat jy die wet van die Here jou God kan nakom.
1 KRONIEKE 22:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag die HERE tog net vir jou insig en begrip gee om, wanneer Hy jou oor Israel aanstel, die wet van die HERE jou God na te kom
1 KRONIEKE 22:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Net die HERE gee jou wysheid en insig, en gee jou bevel aangaande Israel, dat jy die wet van die HERE jou God kan onderhou.