1 KRONIEKE 22:1
1 KRONIEKE 22:1 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het gesê: “Die tempel van God die Here moet hier wees en die brandoffer-altaar van Israel moet hier wees.”
1 KRONIEKE 22:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Dawid het gesê: Dit is die huis van die HERE God, en dit is die brandofferaltaar vir Israel.
1 KRONIEKE 22:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dawid het toe gesê: “Die heiligdom van God, die Here, is nou hier by die dorsvloer en hier is ook die brandofferaltaar vir Israel.”