1 KRONIEKE 17:20 - Compare All Versions

1 KRONIEKE 17:20 AFR83 (Afrikaans 1983)

Daar is niemand soos U nie, Here! Buiten U is daar geen God nie, van hoeveel gode ons ook al gehoor het.

1 KRONIEKE 17:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

HERE, daar is niemand soos U, en daar is geen God behalwe U nie, volgens alles wat ons met ons ore gehoor het.

1 KRONIEKE 17:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

“HERE, daar is niemand soos U nie. Daar is geen ander God nie. Ons het nog nooit eers gehoor van ’n ander god soos U nie!

1 KRONIEKE 17:20 DB (Die Boodskap)

“O Here, daar is niemand soos U nie. Alles wat ons gehoor het, bevestig dit: daar is geen God behalwe U nie!

1 KRONIEKE 17:20 ABA (Bybel vir almal)

Here, daar is niemand soos U nie. U alleen is God, ons weet nie van 'n ander God nie.

1 KRONIEKE 17:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

HERE, daar is niemand soos U nie. Daar is geen God behalwe U nie, volgens alles wat ons met ons eie ore gehoor het.

1 KRONIEKE 17:20 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

O HERE, daar is niemand soos U nie, en daar is geen God buiten U nie, volgens alles wat ons met ons ore gehoor het.