YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KRONIEKE 16:9

1 KRONIEKE 16:9 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet sing vir Hom, julle moet musiek maak vir Hom, julle moet dink oor al sy wonderwerke.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Sing, psalmsing tot sy eer, spreek van al sy wonders.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sing liedere, sing tot sy eer, vertel van al sy magtige dade.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sing vir Hom, besing Hom; praat met oorgawe oor al sy wonderwerke.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sing tot eer van hom, psalmsing tot eer van hom, vertel van al sy wonderdade.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:9 Die Boodskap (DB)

Sing liedere, maak die Here se Naam groot. Juig oor al die groot dinge wat Hy elke dag doen.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sing vir Hom, ja, besing sy lof! Vertel van sy wonderwerke.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's