1 KRONIEKE 16:39
1 KRONIEKE 16:39 Bybel vir almal (ABA)
Die priester Sadok en die priesters van sy familie moes werk by die tent van die Here by die offer-plek wat in die stad Gibeon was.
1 KRONIEKE 16:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar Sadok, die priester, met sy broers, die priesters, voor die tabernakel van die HERE, op die hoogte wat in Gíbeon is
1 KRONIEKE 16:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dawid het die priester Sadok met sy ampsgenote die priesters voor die tabernakel van die Here op die hoogte in Gibeon laat bly
1 KRONIEKE 16:39 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die priester Sadok en sy medepriesters het hy voor die •tabernakel van die HERE op die •offerhoogte wat in Gibeon is, agtergelaat
1 KRONIEKE 16:39 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Sadok, die priester, en sy broers, die priesters, voor die tabernakel van die HERE op die hoogte wat by Gíbeon was