YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KRONIEKE 16:29

1 KRONIEKE 16:29 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet die Naam van die Here prys, julle moet presente bring en na Hom toe kom, julle moet buig voor die Here, die heilige Koning.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Gee aan die HERE die eer van sy Naam, bring offers en kom voor sy aangesig, aanbid die HERE in heilige gewaad.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Prys die Here om die eer van sy Naam! Kom na Hom toe, bring vir Hom offers! Buig voor die Here by sy heilige verskyning

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gee erkenning aan die HERE vir die heerlikheid van sy Naam! Bring offers en kom in sy teenwoordigheid! Buig in aanbidding voor die HERE in sy glansryke heiligheid!

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Gee aan die HERE die eer van sy Naam; bring 'n offer en kom voor Hom; aanbid die HERE in die skoonheid van heiligheid.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:29 Die Boodskap (DB)

Gee daarom aan die Here die dank en eer wat net Hy verdien. Kom na Hom toe en bring vir Hom ’n offer wat Hom gelukkig sal maak, kniel voor Hom en erken Hom vir wie Hy regtig is.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gee aan die HERE die eer wat Hom toekom! Bring jou offers en aanbid Hom. Aanbid die HERE in sy heilige heerlikheid.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's