YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KRONIEKE 16:11

1 KRONIEKE 16:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Vra na die HERE en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Soek die HERE en sy sterkte, soek sy aangesig gedurigdeur.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:11 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet die Here kom dien, Hy is sterk, julle moet altyd naby Hom wil bly.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Vra na die HERE en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soek hulp en beskerming by die Here, soek gedurig sy teenwoordigheid.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Soek die HERE en sy krag, soek voortdurend sy teenwoordigheid op.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Soek die HERE en sy sterkte, soek sy aangesig gedurigdeur.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:11 Die Boodskap (DB)

Vra vir die Here om heeltyd by julle te wees met sy groot krag. Moenie dat daar ’n dag verbygaan dat julle nie naby Hom is nie.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soek na die HERE en sy krag. Hou aan om Hom te soek.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 16

1 KRONIEKE 16:11

1 KRONIEKE 16:11 AFR831 KRONIEKE 16:11 AFR831 KRONIEKE 16:11 AFR831 KRONIEKE 16:11 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's