1 KRONIEKE 10:10
1 KRONIEKE 10:10 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het Saul se wapens in hulle tempel gesit en hulle het sy kop in die tempel van hulle god Dagon opgehang.
1 KRONIEKE 10:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarna het hulle sy wapens in die huis van hulle god neergelê en sy hoofskedel in die huis van Dagon vasgeslaan.
1 KRONIEKE 10:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna het hulle sy wapenrusting in hulle tempel gesit en sy kopbeen teen die Dagonstempel vasgeslaan.