But Esau ran to meet him, hugged him, threw his arms around him, and kissed him. Then they wept.
Lees Genesis 33
Luister na Genesis 33
Deel
Vergelyk alle weergawes: Genesis 33:4
7 Dae
Angus Buchan daag jou uit om tydens moeilike tye jou vertroue in God te stel. Vertrou God en beur voort en jy sal in geloof kan vasbyt. Wanneer jy na daardie berg voor jou kyk en dink: “Ek sal nooit daaroor kom nie,” onthou dat God gesê het: “Ek is by jou” (Jesaja 41:10, NLV). Staan sterk en hou vas aan jou geloof!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!