YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

YaJakobe 3:8

YaJakobe 3:8 SWT

Kodvwa kute longatsambisa lulwimi; lububi lobuyalukako, lugcwele shevu lobulalako.

Lees YaJakobe 3

Vergelyk alle weergawes: YaJakobe 3:8

Gratis leesplanne en oordenkings oor YaJakobe 3:8

Hoop vir die lewe YaJakobe 3:8 Siswati 1996 Bible

Hoop vir die lewe

4 dae

Almal het hoop in die lewe nodig. Maar wat is hoop? En hoe gaan dit 'n verskil maak in my lewe as ek hoop het?

Overwhelmed by My Blessings: Encouragement for Moms (Part 3) YaJakobe 3:8 Siswati 1996 Bible

Overwhelmed by My Blessings: Encouragement for Moms (Part 3)

5 Days

Encouragement from a mom who launched her 7 children and lived to tell about it. Part 3 in this series of 12.

Tel jou woorde, want woorde tel YaJakobe 3:8 Siswati 1996 Bible

Tel jou woorde, want woorde tel

5 dae

Met ons woorde kan ons mekaar bou of breek. Daarom moet ons ons woorde tel, want woorde maak saak. Ons moet onsself daarop instel om woorde van waardering en aanmoediging te spreek. Ons woorde moet met genade deurweek wees en ons moet die waarheid in liefde praat terwyl ons ook aan die emosionele inhoud van ons woordeskat aandag skenk. Hoe sal ons woorde aangenaam wees?

Tydige Dankbaarheid YaJakobe 3:8 Siswati 1996 Bible

Tydige Dankbaarheid

5 dae

Ons almal word op ‘n daaglikse basis gekonfronteer met negatiewe gesprekke, ontstellende nuusberigte, persoonlike uitdagings en vele ander situasies. Realiteite kan jou opslurp in ‘n maalkolk van negatiwiteit en depressie. Opgee is nie ‘n opsie nie. Maar jou daaglikse 24-uur-pakkie bevat beslis iets om voor dankbaar te wees!

Laai Die Bybeltoep Nou AfBybeltoepLaai die Bybel App vir Kinders afBybel App vir Kinders
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest