YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Hezekeli 37:3

Hezekeli 37:3 SWT

Wangibuta watsi: “Ndvodzana yemuntfu, lamatsambo angaphila yini?” Ngatsi mine: “Awu, Nkhosi, Simakadze, nguwe wedvwa lowatiko.”

Lees Hezekeli 37

Vergelyk alle weergawes: Hezekeli 37:3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hezekeli 37:3

Paasfees verduidelik: 'n 8-dag Gids om die Heilige Week te Vier Hezekeli 37:3 Siswati 1996 Bible

Paasfees verduidelik: 'n 8-dag Gids om die Heilige Week te Vier

8 dae

Oor die afgelope 1 600 jaar, herdenk Christene regoor die wêreld die laaste dae van Jesus se lewe gedurende die "heilige week". Hierdie 8-dag leesplan sal verduidelik wat op elk van Jesus se laaste dae gebeur het en waarom dit plaasgevind het, alhoewel dikwels tragies, is dit tog uiteindelik goeie nuus. Daar sal elke dag 'n kort leesstuk uit 'n psalm, een van die Ou Testamentiese profete en 'n paar verse uit die Nuwe Testament wees. Daar sal ook 'n kort oordenking wees om jou deur daardie gedeeltes te lei om die diepsinnige van Jesus se laaste dae op aarde te besef.

Die 1857-1862 en Die 1899-1907 Herlewings in Suid Afrika Hezekeli 37:3 Siswati 1996 Bible

Die 1857-1862 en Die 1899-1907 Herlewings in Suid Afrika

25 Dae

Min Christene in Suid Afrika weet van die twee grootste en kragtigste herlewings in die geskiedenis van Suid Afrika. Daar was oor die afgelope 370 jaar verskeie besondere herlewings in Suid Afrika. In hierdie leesplan hanteer ek twee van hulle. Mag dit vir jou tot groot seën wees.

Laai Die Bybeltoep Nou AfBybeltoepLaai die Bybel App vir Kinders afBybel App vir Kinders
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest