DIE OPENBARING 21:1

DIE OPENBARING 21:1 AFR83

Toe het ek 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het nie meer bestaan nie.