MATTEUS 25:12-13

MATTEUS 25:12-13 AFR83

Maar die bruidegom antwoord: ‘Ek sê vir julle: Ek ken julle nie!’ “Waak dan, omdat julle nie weet op watter dag en uur dit sal gebeur nie.”