LEVITIKUS 10:8-9

LEVITIKUS 10:8-9 AFR83

Die Here het vir Aäron gesê: “Jy en jou seuns mag geen wyn of bier drink wanneer julle moet gaan diens doen in die tent van ontmoeting nie, want dan sal julle sterwe. Dit is 'n vaste voorskrif, ook vir julle nageslag.