“Jy moet onthou hoe die Here jou God jou nou veertig jaar lank in die woestyn gelei het. Hy het dit gedoen om jou nederig te laat word en om jou op die proef te stel sodat Hy kan weet wat jy dink en of jy sy gebooie sal gehoorsaam of nie.
Lees DEUTERONOMIUM 8
Deel
Vergelyk alle weergawes: DEUTERONOMIUM 8:2
8 Dae
So dikwels hoor ons mense sê: "Ek voel of ek in die woestyn is." Mense "voel" God nie, hulle "beleef" Hom nie. Hulle voel verdwaal. Vir sommige is dit weke of maande of jare al wat hulle so voel. Dit voel nie of God naby is nie. Hulle voel verwerp, oorbodig, niks maak sin nie. Is die Bybel ooit die waarheid? Hierdie leesplan behoort jou te help om meer sin te maak van jou situasie.
19 Days
The Bible says in Matthew 9:29, “According to your faith let it be done to you.” That’s the key to the great adventure of following Jesus Christ. God says, “You get to choose how much I bless your life. You believe, and I’ll do it. You believe, and I’ll bless.” Join Pastor Rick for this series on how to believe in and be faithful to God’s dream for your life.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's