DEUTERONOMIUM 33:9

DEUTERONOMIUM 33:9 AFR83

Hy het van sy pa en ma gesê: ‘Ek hou nie rekening met hulle nie.’ Hy het sy broers nie erken nie, sy seuns nie as familie beskou nie. Die mense van Levi is gehoorsaam aan u bevele, hulle eerbiedig u verbond.