DEUTERONOMIUM 31:3

DEUTERONOMIUM 31:3 AFR83

Die Here julle God sal voor julle uit deur die Jordaan trek en Hy sal hierdie nasies voor julle uitroei sodat julle hulle gebied in besit sal neem. Josua sal julle deurlei, soos die Here beloof het.