Dan sal my toorn teen hom ontvlam en Ek sal hulle verlaat en van hulle af weggaan. Ek sal nie aan hulle verskyn nie en die volk sal te gronde gaan. Baie plae en rampe sal hom tref, en dan sal hy sê: ‘Hierdie plae tref my omdat my God nie by my is nie.’
Lees DEUTERONOMIUM 31
Deel
Vergelyk alle weergawes: DEUTERONOMIUM 31:17
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's