DEUTERONOMIUM 29:28

DEUTERONOMIUM 29:28 AFR83

Daarom het die Here in sy gloeiende toorn en in sy groot woede die mense uit hulle land geruk en in 'n ander land neergegooi. Hulle is nou nog daar.’