DEUTERONOMIUM 28:22

DEUTERONOMIUM 28:22 AFR83

“Die Here sal jou tref met tering, inflammasie en koorssiekte, met hitte, met oorlog en met brandkoring en roes. Dit sal by jou bly totdat jy uitgewis is.