DEUTERONOMIUM 27:2

DEUTERONOMIUM 27:2 AFR83

Wanneer jy deur die Jordaanrivier trek op pad na die land toe wat die Here jou God aan jou gee, moet jy groot klippe opstapel en hulle met kalk afwit.