DEUTERONOMIUM 24:20

DEUTERONOMIUM 24:20 AFR83

Wanneer jy olywe afslaan van jou olyfboom af, mag jy nie agterna weer gaan afslaan nie. Wat agtergebly het, moet bly vir 'n vreemdeling of 'n weeskind of 'n weduwee.