DEUTERONOMIUM 24:13

DEUTERONOMIUM 24:13 AFR83

Jy moet die pand teruggee wanneer die son ondergaan sodat hy onder sy kledingstuk kan slaap. Dan sal hy jou seën, en die Here jou God sal jou optrede goedvind.