DEUTERONOMIUM 22:7

DEUTERONOMIUM 22:7 AFR83

Jy mag die kleintjies vir jou vat, maar jy moet die wyfie laat wegvlieg. Dan sal dit goed gaan met jou, en sal jy 'n lang lewe hê.