DEUTERONOMIUM 20:8

DEUTERONOMIUM 20:8 AFR83

Verder moet die leiers nog vir die volk sê: ‘Wie is bang? Wie bewe? Hy moet teruggaan huis toe sodat hy nie sy volksgenote laat moed verloor soos hy nie.’