DEUTERONOMIUM 2:1

DEUTERONOMIUM 2:1 AFR83

“Later het ons die woestyn ingetrek, al met die Rietseepad soos die Here my beveel het. Dit het ons lank gevat om óm Seïrberg te trek.