DEUTERONOMIUM 18:3

DEUTERONOMIUM 18:3 AFR83

Die priesters mag soos volg by die volk aanspraak maak op offers wat gebring word: iemand wat 'n bees of 'n skaap kom offer, moet vir die priester die blad, die kakebene en die pens van die dier gee