DEUTERONOMIUM 12:25

DEUTERONOMIUM 12:25 AFR83

As julle dit nie eet nie, doen julle wat reg is in die oë van die Here, en dan sal dit goed gaan met julle en julle nageslag.