DEUTERONOMIUM 11:25

DEUTERONOMIUM 11:25 AFR83

Niemand sal teen julle kan bly staan nie. Soos die Here beloof het, sal Hy orals waar julle gaan, 'n skrik en angs vir julle oor die land laat kom.