DEUTERONOMIUM 10:10

DEUTERONOMIUM 10:10 AFR83

Moses het verder gesê: “Soos die eerste keer het ek veertig dae en nagte op die berg gebly. Ook hierdie keer het die Here na my geluister. Hy wou jou nie meer uitroei nie.