DEUTERONOMIUM 1:11

DEUTERONOMIUM 1:11 AFR83

Mag die Here die God van julle voorvaders julle nog duisend maal meer maak en vir julle 'n groot nageslag gee soos Hy julle beloof het.