ROMEINE 12:9-10

ROMEINE 12:9-10 AFR83

Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld.

Video vir ROMEINE 12:9-10

Versbeelde vir ROMEINE 12:9-10

ROMEINE 12:9-10 - Die liefde moet opreg wees.
Verafsku wat sleg is
en hou vas aan wat goed is.
Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar;
bewys eerbied teenoor mekaar
en wees mekaar daarin tot voorbeeld.ROMEINE 12:9-10 - Die liefde moet opreg wees.

en wees mekaar daarin tot voorbeeld.