ROMEINE 12:17-18

ROMEINE 12:17-18 AFR83

Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense. As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense.