DIE OPENBARING 6:1

DIE OPENBARING 6:1 AFR83

Ek het gesien toe die Lam die eerste van die sewe seëls oopmaak; en ek het een van die vier lewende wesens hoor sê, soos die knal van 'n donderslag: “Gaan uit!”

Video vir DIE OPENBARING 6:1