DIE OPENBARING 22:6-7

DIE OPENBARING 22:6-7 AFR83

Toe sê die engel vir my: “Hierdie woorde is betroubaar en waar. Die Here God, wat sy Gees aan die profete gee, het sy engel gestuur om vir sy dienaars te wys wat binnekort moet gebeur.” Jesus sê toe: “Kyk, Ek kom gou! Geseënd is elkeen wat die woorde van hierdie profetiese boek ter harte neem.”

Video vir DIE OPENBARING 22:6-7

Gratis leesplanne en oordenkings oor DIE OPENBARING 22:6-7