DIE OPENBARING 10:5-6

DIE OPENBARING 10:5-6 AFR83

Die engel wat ek op die see en die land sien staan het, het toe sy regterhand na die hemel toe opgelig en 'n eed afgelê by Hom wat tot in alle ewigheid lewe, wat die hemel en wat daarin is, die land en wat daarop is, die see en wat daarin is, geskep het. Hy het met 'n eed bevestig: “Daar is geen tyd meer oor nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid