Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

DIE OPENBARING 1:5

DIE OPENBARING 1:5 AFR83

en van Jesus Christus, die geloofwaardige getuie, die eerste wat uit die dood opgestaan het, die heerser oor die konings van die aarde. Uit liefde vir ons het Hy ons deur sy bloed van ons sondes verlos

Video vir DIE OPENBARING 1:5