PSALMS 8:3-6

PSALMS 8:3-6 AFR83

Kinders en suigelinge besing die magtige werk wat U tot stand gebring het. So word u teëstanders, die vyande en wraakgieriges, tot swye gebring. As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het, wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? U het hom net 'n bietjie minder as 'n hemelse wese gemaak en hom met aansien en eer gekroon

Versbeelde vir PSALMS 8:3-6

PSALMS 8:3-6 - Kinders en suigelinge besing die magtige werk
wat U tot stand gebring het.
So word u teëstanders,
die vyande en wraakgieriges, tot swye gebring.

As ek u hemel aanskou,
die werk van u vingers,
die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het,
wat is die mens dan
dat U aan hom dink,
die mensekind dat U na hom omsien?
U het hom net 'n bietjie minder as 'n hemelse wese gemaak
en hom met aansien en eer gekroonPSALMS 8:3-6 - Kinders en suigelinge besing die magtige werk

en hom met aansien en eer gekroon