Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

PSALMS 73:28

PSALMS 73:28 AFR83

Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees. Ek het die Here my God gekies as my toevlug! Ek sal van al u werke bly vertel.