PSALMS 51:10-13

PSALMS 51:10-13 AFR83

Laat my weer blydskap en vreugde belewe. U het my verbrysel; laat my weer jubel. Moet tog nie ag slaan op my sondes nie, wis al my skuld uit! Skep vir my 'n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig. Moet my tog nie van U af wegdryf en u Heilige Gees van my af wegneem nie!

Versbeelde vir PSALMS 51:10-13

PSALMS 51:10-13 - Laat my weer blydskap en vreugde belewe.
U het my verbrysel; laat my weer jubel.
Moet tog nie ag slaan op my sondes nie,
wis al my skuld uit!
Skep vir my 'n rein hart, o God,
vernuwe my gees en maak my standvastig.
Moet my tog nie van U af wegdryf
en u Heilige Gees van my af wegneem nie!PSALMS 51:10-13 - Laat my weer blydskap en vreugde belewe.

en u Heilige Gees van my af wegneem nie!