PSALMS 42:1-3

PSALMS 42:1-3 AFR83

Vir die koorleier. 'n Gedig van die Koragiete. Soos 'n wildsbok smag na waterstrome, so smag ek na U, o God. Ek dors na God, na die lewende God. Wanneer kan ek gaan en voor God verskyn?

Versbeelde vir PSALMS 42:1-3

PSALMS 42:1-3 - Vir die koorleier. 'n Gedig van die Koragiete.

Soos 'n wildsbok smag na waterstrome,
so smag ek na U, o God.
Ek dors na God, na die lewende God.
Wanneer kan ek gaan en voor God verskyn?PSALMS 42:1-3 - Vir die koorleier. 'n Gedig van die Koragiete.

Soos 'n wildsbok smag na waterstrome,
so smag ek na U, o God.
Ek dors na God, na die lewende God.
Wanneer kan ek gaan en voor God verskyn?PSALMS 42:1-3 - Vir die koorleier. 'n Gedig van die Koragiete.

Soos 'n wildsbok smag na waterstrome,
so smag ek na U, o God.
Ek dors na God, na die lewende God.
Wanneer kan ek gaan en voor God verskyn?