PSALMS 40:1-3

PSALMS 40:1-3 AFR83

Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm. Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor. Hy het my uitgetrek uit die put van die dood, uit die slymerige modder, my op 'n rots laat staan en my weer op vaste grond laat loop.

Versbeelde vir PSALMS 40:1-3

PSALMS 40:1-3 - Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm.

Ek het gesmag na die hulp van die Here.
Hy het na my toe afgebuig
en my hulpgeroep gehoor.
Hy het my uitgetrek uit die put van die dood,
uit die slymerige modder,
my op 'n rots laat staan
en my weer op vaste grond laat loop.PSALMS 40:1-3 - Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm.

Ek het gesmag na die hulp van die Here.
Hy het na my toe afgebuig
en my hulpgeroep gehoor.
Hy het my uitgetrek uit die put van die dood,
uit die slymerige modder,
my op 'n rots laat staan
en my weer op vaste grond laat loop.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 40:1-3