PSALMS 3:3-7

PSALMS 3:3-7 AFR83

Daar is talle wat van my sê: “Van God kom daar vir hom geen hulp nie!” Sela Maar U, Here, beskerm my aan alle kante, U herstel my eer en aansien. As ek na die Here roep, antwoord Hy my van sy heilige berg af. Sela As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my. Ek is nie bang vir tienduisende mense wat van alle kante af op my toesak nie.

Versbeelde vir PSALMS 3:3-7

PSALMS 3:3-7 - Daar is talle wat van my sê:
“Van God kom daar vir hom geen hulp nie!” Sela
Maar U, Here, beskerm my aan alle kante,
U herstel my eer en aansien.
As ek na die Here roep,
antwoord Hy my van sy heilige berg af. Sela

As ek gaan lê, slaap ek goed;
ek word ook weer wakker,
want die Here sorg vir my.
Ek is nie bang vir tienduisende mense
wat van alle kante af op my toesak nie.PSALMS 3:3-7 - Daar is talle wat van my sê:

wat van alle kante af op my toesak nie.