PSALMS 145:8-9

PSALMS 145:8-9 AFR83

Genadig en barmhartig is die Here, lankmoedig en vol liefde. Die Here is vir almal goed en barmhartig oor alles wat Hy geskep het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 145:8-9