PSALMS 133:1, 3

PSALMS 133:1 AFR83

'n Pelgrimslied. Van Dawid. Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon!

PSALMS 133:3 AFR83

Dit is soos die dou van Hermonberg wat op die berge by Sion val. Waar broers so saam woon, skenk die Here sy seën: 'n lang, lang lewe.

Versbeelde vir PSALMS 133:1, 3

PSALMS 133:1 - 'n Pelgrimslied. Van Dawid.
Hoe goed, hoe mooi is dit
as broers eensgesind saam woon!PSALMS 133:1 - 'n Pelgrimslied. Van Dawid.
Hoe goed, hoe mooi is dit
as broers eensgesind saam woon!

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 133:1, 3