PSALMS 126:4-6

PSALMS 126:4-6 AFR83

Verander tog ook nou ons lot, Here, soos U droë spruite in die Suidland in waterstrome verander. Wie met trane saai, sal die oes met gejuig inbring. Al loop hy en huil terwyl hy die saaisak dra, hy kom juigend terug terwyl hy sy gerwe dra.

Versbeelde vir PSALMS 126:4-6

PSALMS 126:4-6 - Verander tog ook nou ons lot, Here,
soos U droë spruite in die Suidland
in waterstrome verander.
Wie met trane saai, sal die oes met gejuig inbring.
Al loop hy en huil terwyl hy die saaisak dra,
hy kom juigend terug
terwyl hy sy gerwe dra.PSALMS 126:4-6 - Verander tog ook nou ons lot, Here,
soos U droë spruite in die Suidland
in waterstrome verander.
Wie met trane saai, sal die oes met gejuig inbring.
Al loop hy en huil terwyl hy die saaisak dra,
hy kom juigend terug
terwyl hy sy gerwe dra.