SPREUKE 14:34-35
SPREUKE 14:34-35 AFR83
Gehoorsaamheid aan die Here laat 'n volk sterk staan; sonde bring skande oor 'n volk. 'n Verstandige amptenaar geniet die guns van die koning; een wat skande maak, maak hom kwaad.