MARKUS 9:11-12

MARKUS 9:11-12 AFR83

Hulle vra Hom toe: “Waarom sê die skrifgeleerdes dat Elia eers moet kom?” “Elia kom wel eers om alles weer reg te maak,” antwoord Hy hulle. “En hoe staan daar ook oor die Seun van die mens geskrywe? Hy moet baie ly en verag word.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid