Daar was ook 'n stem uit die hemel: “Jy is my geliefde Seun. Oor Jou verheug Ek My.”
Lees MARKUS 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: MARKUS 1:11
5 dae
Voel jy dat Markus ’n baie belangrike deel van Jesus se storie oorgeslaan het? Kan ons steeds die realiteit besef dat God ’n persoon geword het, sonder om te hoor van Jesus se bonatuurlike geboorte? Die antwoord is ja. In hierdie Bybelstudie van RightNow Media en Francis Chan, vra Francis vir ons: “Het jy al werklik die impak van daardie stelling oorweeg – die gebeurtenis toe God mens geword het?”
5 Dias
Ontmoet vir Jesus in die Boek van Markus! Hierdie kinderleesplan neem jou op ’n avontuur deur Markus se Evangelie waar jy leer wie Jesus is, wat Hy gedoen het en hoe baie Hy mense liefhet. Elke dag ontdek ons meer van Jesus, sy liefde en hoe ons Hom kan volg. Perfek vir kinders wat Jesus beter wil leer ken!
7 Days
Are you just beginning in a new faith in Jesus Christ? Do you want to know more about Christianity but aren't sure what—or how—to ask? Then start here. Taken from the book "Start Here" by David Dwight and Nicole Unice.
7 Dae
Ek wil jou so graag meer van Jesus vertel. Daarom wil ek jou graag uitnooi: “Kom saam met my. Jesus roep jou!” Kom ons leer hierdie week saam ietsie kleins by Matteus, Markus, Lukas, Johannes, Paulus, Jakobus en Petrus. Ons gaan kyk na die briewe in die Bybel wat hierdie Jesusvolgelinge oor Hom geskryf het.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!