MATTEUS 9:25
MATTEUS 9:25 AFR83
Nadat die mense uitgejaag was, het Hy in die huis ingegaan, die dogtertjie se hand gevat en sy is uit die dood opgewek.